ek val sommer in met die deur in die huis! Hoop jy is afrikaans. Ons woon in Vrede in die Noord-Oos Vrystaat. Nou wonder jy seker waar de heng is dit? Dit is so half uur van Standerton, 1 uur van Newcastle en so 2 en half ure van Johannesburg af. Klein dorpie met ‘n klein fotografieklub. Ons doen die gewone klub ding so 4 tot 6 keer per jaar waar ons bymekaar kom, foto’s met ‘n seker tema ens inskryf en lekke kuier. Ons probeer ook om elke keer iemand wat baie weet van foto’s daar te hê!
My vraag is of jy ooit so iets doen en of jy lus is om dalk in die Vrystaat te kom kuier.
Dit sal lekker wees om iemand van jou kaliber te ontmoet. Hoop om gou van jou te hoor.
Groete uit Vrede
MarietteReplyCancel
Everytime I see one of your photos this happens
“Movements of the soul”
Motus Anima
Hallo Hannes
ek val sommer in met die deur in die huis! Hoop jy is afrikaans. Ons woon in Vrede in die Noord-Oos Vrystaat. Nou wonder jy seker waar de heng is dit? Dit is so half uur van Standerton, 1 uur van Newcastle en so 2 en half ure van Johannesburg af. Klein dorpie met ‘n klein fotografieklub. Ons doen die gewone klub ding so 4 tot 6 keer per jaar waar ons bymekaar kom, foto’s met ‘n seker tema ens inskryf en lekke kuier. Ons probeer ook om elke keer iemand wat baie weet van foto’s daar te hê!
My vraag is of jy ooit so iets doen en of jy lus is om dalk in die Vrystaat te kom kuier.
Dit sal lekker wees om iemand van jou kaliber te ontmoet. Hoop om gou van jou te hoor.
Groete uit Vrede
Mariette
I love the style of your photography – very inspiring