Monthly Archives: October 2013

Western Cape Wedding: Shaun + Carin

6 comments
Add a comment...

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

  • Dries van den BergOctober 16, 2013 - 11:09 am

    Hannes, van die Karoo mag jy nie veel weet nie, maar van onvergeetlike oomblikke en brose gemoedstemminge deur ‘n lens vasvang en in “kiekies” weergee is jy ‘n meester !
    Wel gedaan ……… voorwaar ‘n blink vertoning !

    Sien uit na volle portefulje.
    ChauffeurReplyCancel

  • Karin KleinhansOctober 16, 2013 - 1:03 pm

    Welgedaan Hannes!Ek stem saam met Dries – jy is n meester!Dit is pragtige foto’s en het ek nou alles weer herleef!Dit is pragtige oomblikke vasgele van twee pragtige mense!Doe so voort!!!!ReplyCancel

  • Este LaubscherOctober 16, 2013 - 2:23 pm

    Hannes jou foto’s van Shaun en Carin is pragtig. Dankie dat jy met elke druk van die knoppie iets moois vasgelê het.ReplyCancel

  • convilleOctober 16, 2013 - 6:51 pm

    Hannes hannes hannes as ek eendag groot is defnitif WOWReplyCancel

  • Verna Dreyer LombardOctober 20, 2013 - 4:25 pm

    Hi Hannes
    Dit is sulke pragtige foto’s van n wonderlike troue Dankie dat jou werk so kosbaar isReplyCancel

  • Kim en Ronelle VerlindeOctober 28, 2013 - 6:52 pm

    Skitterende foto’s, maar dit kan ook nie eintlik anders as met so ‘n pragtige bruidspaar nie.ReplyCancel